|
Varkenskarbonade Met Heerlijke Saus
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 6 groot varktjops -
1/2 kop blatjang(cutney) -
Bietjie knoffel -
1 koppie kookwater -
1/2 koppie mayonnaise -
1/2 koppie tamatiesous(ketchup) -
1 pakkie bruin uiesoppoeier
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Braai tjops goudbruin aan beide kante. Meng die sousbestanddele bymekaar en gooi oor die tjops wat in ′n oonvaste skottel gesit is, sit foelie oor en bak vir 1 uur in die oond. Bedien met rys en gemengde groente.
|
|
|